Hierdie webtuiste is die Afrikaanse weergawe van http://bash.org
So stuur al die snaakse afrikaanse quotes wat jy op IRC / Facebook / Gtalk / kletsprogram gesien het.
Niemand sal jou met klippe stenig as jy Engelse qoutes instuur nie, maar dan moet dit Suid-Afrikaans wees.
Dalk kan jou aanhaling ook op die Top 100 wees.